INTER VRAUMA NEXUS  
Om mense te help om in 'n dinamiese verhouding met God te kom.
To help people to come into a dynamic relationship with God

Home ] Contact ] Links ] Nexus News Subscribe ] Nexus News Un-Subscribe ] Table of Contents ] Search ]

Home ] Contact ] Links ] Nexus News Subscribe ] Nexus News Un-Subscribe ] Table of Contents ] Search ]

Persverklaring 2007-06-19

Kontak: 

Barbara Louw

Inter Trauma Nexus

Telefoon

083 700 1441

Faks 086 633 5186

www.itn.org.za  

Kontak: 

Willem Gouws

www.woes.co.za

Telefoon: 082 322 0600

Faks: 011 507 5042  

 

Inter Trauma Nexus

&

www.woes.co.za  

 

Media Vrystelling

Goeie Nuus Netwerk

‘n Weeklikse e-gedrewe gebedsgroep om mekaar te ondersteun.

Pretoria & Potchefstroom, 19 Junie 2007:

Te midde van die uitroepe teen misdaad, finansiële uitdagings en trauma, het mense die behoefte om op ‘n spesiale wyse ondersteun te word. Die genote van www.woes.co.za en Inter Trauma Nexus (www.itn.org.za) het die behoefte aan gebedsondersteuning geïdentifiseer en gevolglik is die Goeie Nuus Netwerk in die lewe geroep.

Die Goeie Nuus Netwerk is ‘n veilige hawe waar gebedsversoeke anoniem versprei kan word. Die gebedesversoeke sal weekliks versprei word na medegelowiges wat toegewy is om die mense in gebed te ondersteun. Alle versoeke en e-pos adresse sal vertroulik hanteer word en gebedsversoeke sal diskreet en anoniem gepubliseer word.

U kan die nuusbrief ontvang deur na www.gnn.co.za te gaan en op die “Subscribe”-skakel te klik. Die weekliks nuusbrief is gratis en die eerste nuusbrief sal op 26 Junie 2007 verskyn.

Gebedsversoeke kan gestuur word na gebed@gnn.co.za. (Die adres is beskerm teen ongeoorloofde rekenaargegenereerde e-pos).

 

Kontak:  

Barbara Louw,

Telefoon 083 700 1441 of 012 333 3401

Faks 086 633 5186

 

 

 



"We pray that we will be able to help people to see the grace of God and to reach their full potential through our Ministries."


" We are committed to help people to come in a dynamic relationship with God, because then they will be at peace with themselves and they will be able to work at their relationships with others."

Wynand & Barbara Louw, Founders of ITN.


"My personal goal is to encourage al least one person a day and I know that will make a difference."
Barbara Louw CEO for ITN.

 

 

 

Hit Counter