Nexus News
Please select the newsletter you want to read.
Nexus
News 2010-01 (PDF)
Nexus News June 2010 (PDF)
Die doel van die E-nuusbrief is om u kortliks
op hoogte te hou van die werksaamhede van Inter Trauma
Nexus. Ons gee ook skakels (links) na ons web werf, vir
maklike toegang tot die spesifieke inligtingsitems waarin u
mag belangstel.
Die inhoud van die nuusbrief is gemik op
mense wat met mense werk, soos bestuurders, onderwysers,
kerkleiers en kundiges in die “mens”- wetenskappe.
Die
E-nuusbrief word outomaties gestuur aan alle affiliate wie
se fooie op datum is. Indien u die nuusbrief gereeld wil
ontvang, klik
hier.
Join the
Nexus News Mailing List
|