Nexus

Nuus * News

October 2008 Oktober

 

Articles for the month

17 October – World Trauma Day

Inter Trauma Nexus

Contact detail

Affiliasie

Ons Visie

Om mense te help om hoop te vind en meer as oorwinnaars te wees deur ingeligte keuses te maak.

“Kry trauma agter die rug in ‘n rustige omgewing”

V

Our Vision

To help people find hope and become victorious by helping them to make informed decisions.

“Put trauma behind you in a peaceful environment”

V

Inter Vrauma Nexus Interne Nuus

Baie dankie aan Aquilla Adviseurs vir ons webwerf en e-nuusbrief.

Ons waardeer die waarde wat hulle toevoeg tot die werk van Inter Trauma Nexus.

Hul werksaamhede in die korporatiewe en SMME arena het so uitgebrei dat hul inligting voortaan op hul eie webwerf beskikbaar is.

 

 

 

Support Groups

We offer monthly support for our affiliates and people working people.. (Peer support information)

Daar is ook twee maandelikse ondersteuningsgroepe vir diegene wat deur hul eie krisisse stoei. Aan die begin van elke maand in die Hartbeespoort/Pelindaba-area en in Villieria. (Trauma-ondersteuningsgroep)

Prayer support: Visit www.gnn.co.za

Gebedsondersteuning: Besoek www.gnn.co.za

 

Facebook Connection

For the computer fundi’s: When all is said and done postage cost is high and Facebook is an excellent tool for frequent, informal communication.

Inter Trauma Nexus is registered as a group on the website. Please visit us on www.facebook.com.

 

ITN Blog

We have taken the leap. Write your ideas and comments on our blog,

ITN Events and Training Calender

Want to know what's on when at ITN. Just visit our training and events calender

 

Nexus Nuus

Die doel van die E-nuusbrief is om u kortliks op hoogte te hou van die werksaamhede van Inter Trauma Nexus. Ons gee ook skakels (links) na ons web werf, vir maklike toegang tot die spesifieke inligtingsitems waarin u mag belangstel.

Die inhoud van die nuusbrief is gemik op mense wat met mense werk, soos bestuurders, onderwysers, kerkleiers en kundiges in die “mens”- wetenskappe.

Die E-nuusbrief word outomaties gestuur aan alle affiliate wie se fooie op datum is. Indien u die nuusbrief gereeld wil ontvang, klik hier.

 

This e-mail was send to you on request. If you do not want to receive this newsletter please click here to unsubscribe.