WAAROM KLOP MENSE AAN VIR HULP?

 Inter Trauma Nexus se hoof fokus is op vroeë krisisintervensie, slagofferondersteuning en traumaverligting-fasilitering. Berading word verskaf deur professionele kundiges.

Mense klop aan vir verskillende unieke redes, soos:

 

  • Krisisse & traumatiese gebeurtenisse soos misdaad

  • Nagevolge van misdaad en post-traumatiese reaksie

  • “Probleme” soos verhoudingspanning

  • Twyfel en bekommernisse

  • Frustrasies

  • “Niks is verkeerd nie, maar dit kan regtig beter gaan”

Die probleemoplossingsbeginsel wat ons as vertrekpunt gebruik is soos volg: 

  1. Ons maak onderskeid tussen ‘n feit en ‘n probleem.

  2.  Dit wil sê, ‘n probleem kan opgelos word en ‘n feit is deel van die lewe en is buite jou beheer om enigiets te kan doen.

  3. Op hierdie stadium bepaal ons saam met die kliënt waar begin ‘n mens om die spesifieke probleem te hanteer.

In situasies waar probleme baie gekompliseerd en ineengestrengel is, is dit raadsaam om dit een vir een te hanteer.

Skakel gerus vir ‘n persoonlike afspraak.

ʼn Fooi is betaalbaar.

 

 

 

 

 

 

 



"We pray that we will be able to help people to see the grace of God and to reach their full potential through our Ministries."


" We are committed to help people to come in a dynamic relationship with God, because then they will be at peace with themselves and they will be able to work at their relationships with others."

Wynand & Barbara Louw, Founders of ITN.


"My personal goal is to encourage al least one person a day and I know that will make a difference."
Barbara Louw CEO for ITN.

   

 

Aquilla Gazette   

Nexus Nuus*News

Jan 2010