|
|
|
|||||||
|
|
Nexus Nuus * News |
|||||||
|
April/May 2007 |
Volume 1, Number 3 |
|
||||||
|
In This Issue ·
Die doel van die E-nuusbrief · Vir
Affiliate: Psigiatriese opnames · ITN
Donors: ·
Mothusi – Artikels/Articles Konflikhantering: Wen/wen dilemmas Professionele-Groepbyeenkomste Useful pages Contact Us ( Tel 012 333 3501 Fax 012 333 3504 Cell 073 762 9969 * PO Box 165 Garsfontein, 0042 B 1147 Terblanche St Villieria, PRETORIA, RSA È Barbara Louw 083 700 1441 ÿ ã2007 Aquilla Advisors All rights reserved.
|
Die doel van die E-nuusbrief
is om u kortliks op hoogte te hou van die werksaamhede van Inter Trauma
Nexus. Ons gee ook skakels (links) na ons web werf, vir maklike toegang tot
die spesifiekeinligtingsitems waarin u mag belangstel. Die inhoud van die nuusbrief is gemik op mense
wat met mense werk, soos bestuurders, onderwysers, kerkleiers en kundiges in
die “mens”- wetenskappe. Die E-nuusbrief word outomaties gestuur aan alle
affiliate wie se fooie op datum is. Indien u die nuusbrief gereeld wil
ontvang, klik hier. Inter Vrauma Nexus Affiliasie
Vir
Affiliate: Die Dilemma
van Psigiatriese Opnames
Paastyd is ‘n tyd wanneer families en gesin ‘n bietjie meer
tyd saam kan geniet. Dit is ook die tyd wanneer Inter Trauma Nexus ‘n hele
paar oproepe ontvang van mense wat voel ‘n familielid het dringend hulp
nodig. Die familielid het gewoonlik ‘n geskiedenis van
geestesongesteldheid, gebruik die nodige medikasie en is ‘n buitepasiënt
van ‘n toepaslike instelling. Die meeste psigiatriese
toestande kan effektief op ‘n buitepasiënt-basis bestuur word. Daar is egter
situasies waar meer intensiewe geestesgesondheidsorg nodig mag wees. Die
vraag is egter hoe moet ek weet waar om te begin en wat die toepaslike stappe
sou wees? (Klik
vir die volledige artikel)
For Donors: Tax-deductible contributions by
individuals and companies to PBO are increased from 5%
|
|||||||
|
|
Verhoudings is belangrik in elke mense se lewe. Dit kan bydra tot jou
emosionele gesondheid of dit kan jou afbreek. In die uitgawe is ‘n gids waarteen jy die grense in jou verhouding kan meet. (Klik vir die gids) |
![]()
Easter is the most important event on the
Christian calendar. This is the time to remember the significance of God’s
grace. It is also a time to remember that I can’t live a perfect day without
doing something for someone who will never be able to repay me.

I will work
I will
more than teach
March
2002
This e-mail was send
to you on your request. If you do not want to receive this newsletter please
click here to unsubscribe.
![]()
|
Dankie …aan die NG Gemeente Wakkerstroom vir die uitnodiging om op
te tree by hul Damesoggend. Die geskiedenisryke dorpie is die ideale uitspan plek vir
voëlkykers.
Dankie …aan die Pierneef Teater vir die uitnodiging om op te tree by
hul Damesoggend. Tel 012 329 0709 |
Dankie …aan Triple Option Trading as gedeeltelike borg van ons
kantoor in Villieria. Oppi Plaas Restaurant, konferensie- & onthaalvenue Tel 012 333 2117
|